pat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Spring na: navigasie, soek

Inhoud

Afrikaans (af)

Open book 01.png Selfstandige naamwoord


Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse:

In skaak en soortgelyke bordspelle word daar gesê dat 'n speler pat gesit is, as hy geen skuif kan maak sonder om die reëls van die spel te verbreek nie. (Gewoonlik sluit die reëls ook in dat 'n speler homself nie in skaak mag sit nie.)
Reëls i.v.m. pat wissel. In skaak is die spel gelykop. In Japanse skaak verloor die speler wat pat gesit is. In Koreaanse skaak verbeur die speler wat pat gesit is sy beurt en sy opponent skuif weer. In sommige ander spelle wen die speler wat pat gesit is.


Nuvola kdict glass.png Afleiding:

Vanaf die Frans.


Gnome-globe.svg Vertalings

Persoonlike gereedskap
Naamruimtes

Variante
Besigtigings
Aksies
Navigasie
Gereedskap
Ander tale