pienk
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | pienk | pienk | ||
Vergrotend | pienker | |||
Oortreffend | pienkste | |||
Bywoord | ||||
Oortreffend | skelpienk, skreeupienk |
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- (kleure) 'n Ligte rooi kleur, soos die pienk blom van Dianthus caryophyllus, die angelier.
Voorbeeldsinne
- Al wat Elle van haarself herken, is haar neus, haar groot pienk mond en 'n flerts van haar pienk broekie.[1]
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor pienk.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Verwysings
- ↑ Pienk bikini Christien Neser LAPA Uitgewers, 2017, ISBN 0-7993-8393-7, ISBN 978-0-7993-8393-5