pomelo

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  pomelo     pomelo's  

Uitspraak

IPA: [ˈpuə̯milu, ˈpuə̯məlu, ˈpoməlu, puˈmiə̯lu, poˈmiə̯lu], meervoud: [ˈpuə̯milus, ˈpuə̯məlus, ˈpoməlus, puˈmiə̯lus, poˈmiə̯lus]

Met Arabiese letters

پُومَِیلُو , پُوَمِیلُو ; meervoud: پُومَِیلُوسْ , پُوَمِیلُوسْ

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(vrugte) Soort bitter sitrusvrug (op Wikispecies Citrus grandis).

    Sinonieme

bitterlemoen

    Vertalings

  Vertalings:    pomelo
Duits: Pampelmuse(de), Grapefruit(de)
Venda: bambahosi

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor pomelo.


Engels (en)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord pomelo pomelos

Uitspraak

IPA: Suid-Afrikaans: [ˈpɔmələʊ̯], meervoud: [ˈpɔmələʊ̯z]
Brits: [ˈpɒmələʊ̯], meervoud: [ˈpɒmələʊ̯z]
Amerikaans: [ˈpɑːməloʊ̯], meervoud: [ˈpɑːməloʊ̯z]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(vrugte) Pomelo, soort bitter sitrusvrug (op Wikispecies Citrus grandis).

    Sinonieme

grapefruit