prof

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  prof     profs    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  proffie     proffies  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(Informeel) Verkorting van professor, word ook as aanspreekvorm gebruik.

    Uitdrukkings

Ek moet net gou die prof gaan sien.

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor prof.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: prof(en)
Nederlands: prof(nl)