punch
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Engels (en)
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Onvoltooid teenwoordige Tyd | I | punch |
| he, she, it | punches | |
| Onvoltooid verlede Tyd | punched | |
| Verlede Deelwoord | punched | |
| Teenwoordige Deelwoord | punching | |
| Verdere vervoegings: punch (vervoeging) | ||
Selfstandige werkwoord
Betekenisse:
- Met die vuis slaan.
Engels (en)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | punch | punches |
| Genitief | punch's | punches' |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse:
- Alkoholiese drank gemaak van onder andere gegiste vrugte. Bole.