pyp

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
[1] 'n Pyp.
[2] Pype.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  pyp     pype    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  pypie     pypies  

Uitspraak

Hulp:IPA: [pəip]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Toestel waarmee mens tabak rook; 'n rookpyp.
  2. 'n Lang, hol, silindriese buis waardeur vloeistof vloei.
  3. Enige ander voorwerp wat aan 'n pyp herinner ('n orrelpyp of broekspyp).

    Voorbeeldsinne

Rook u pyp?
Die pyp is lek.
Ma moes my broek se pyp stop.

    Spreekwoorde

Murg in jou pype hê (sterk en moedig wees).

    Afgeleide woorde

waterpypie, lugpyp

    Vertalings

  Vertalings:    pyp
Engels: pipe(en), tube(en)
Nederlands: pijp(nl)
Xhosa: -bhobho n. 3
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  pyp 
Verlede Tyd  ek   het gepyp        

Werkwoord

    Betekenisse

Vloeistof per pyp gelei.

    Voorbeeldsinne

Die olie word deur Irak gepyp.

    Vertalings

  Vertalings:    pyp
Engels: pipe(en)
Nederlands: pijpen(nl)