reebok

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Reebokke.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  reebok     reebokke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  reebokkie     reebokkies  

Woordafbreking

ree•bok

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(soogdiere) op Wikispecies Capreolus capreolus, ’n Europese hertsoort; kleinerige takbokkie.

    Voorbeeldsinne

Die reebok is relatief klein, rooierig en grysbruin, en is by koue omgewings aangepas.

    Vertalings

  Vertalings:    reebok
Engels: reebok(en), rhebok(en)
Nederlands: ree(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor reebok.


Engels (en)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord reebok reeboks

Uitspraak

IPA: Suid-Afrikaans: [ˈɹiːbɔk], meervoud: [ˈɹiːbɔks]
Brits: [ˈɹiːbɒk, ˈɹiːbʌk], meervoud: [ˈɹiːbɒks, ˈɹiːbʌks]
Amerikaans: [ˈɹiːbɑːk], meervoud: [ˈɹiːbɑːks]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Vaal ribbok, 'n soort antiloop.

    Wisselvorme

rhebok

    Sinonieme

rhebuck

    Vertalings

  Vertalings:    reebok
Afrikaans: vaal ribbok(af)
Duits: Rehantilope(de), Rehböckchen(de)
Nederlands: reebokantilope(nl)
Esperanto: peleo(eo)


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord reebok m reebokken

Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈre.bɔk]
   
(lêer)

Woordafbreking

ree•bok

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(soogdiere) Die mannetjie van die Europese hertsoort op Wikispecies Capriolus capriolus wat in Afrikaans Reebok genoem word.

    Hiperonieme

ree