reentboog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
reentboog | reentboë |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- رَِینْتْبُوَخْ , meervoud: رَِینْتْبُووِی
Spelling tot 1909
- reentboog, meervoud: reentbó-ë
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Sewekleurige, halfsirkelvormige optiese verskynsel in die lug by sekere reëntoestande ern bewolkte lug met al die kleure van die spektrum: rooi, oranje, geel, groen, blou, indigo en pers.