reg
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
- IPA: [rɛχ]
- رَِخْ
- règ
- Presies, net.
- Reguit, in orde.
- Behoorlik, juis, goed.
- IPA: [rɛχ], meervoud: [ˈrɛχtə]
- رَِخْ , meervoud: رَِخْتِی
- règ, meervoud: règte
- Geregtigheid, regverdigheid, billikheid.
- Al die reëls in 'n samelewing wat deur bevoegde owerhede neergelê is om die gedrag van en verhouding tussen regsubjekte te reguleer.
- Wetlike, sedelike bevoegdheid, voorreg.
-
- Arabies: 1, 3 حقّ (hakk) (ar); 2 قانون (kanoen) (ar)
- Bretons: 2 gwir (br)
- Duits: 1, 2, 3 Recht (de)
- Engels: 1, 3 right (en); 2 law (en)
- Esperanto: 2 juro (eo); 3 rajto (eo)
- Frans: 1, 2, 3 droit (fr)
- Hongaars: 1, 2, 3 jog (hu)
- Interlingue: 1, 2, 3 jure (ie)
- Nederlands: 1, 2, 3 recht (nl)
- Persies (Wes-): 1, 3 حقّ (hagg) (fa); 2 حقوق (hogoeg) (fa)
- Portugees: 1, 3 direito (pt); 2 lei (pt)
|
|
-
- Russies: 1, 2, 3 право (prawo) (ru)
- Spaans: 1, 2, 3 derecho (es)
- Sweeds: 1, 3 rätt (sv); 2 lag (sv)
- Tsjeggies: 1, 2, 3 právo (cs)
- Turks: 1, 3 hak (tr); 2 hukuk (tr)
- Turks (Osmaans): 1, 3 حقّ (hak) (osm); 2 حقوق (hukuk) (osm)
- Venda: 1 pfanelo (ve); 2 mulayo (ve)
- Wit-Russies: 1, 2, 3 права (prava) (be)
- Xhosa: 1 ukulunga (xh), okulungileyo (xh); 2 umthetho (xh); 3 ilungelo (xh)
- Zoeloe: 1 okulungileyo (zu), ukulunga (zu); 2 umthetho (zu); 3 2 igunya (zu)
|
- IPA: teenwoordige tyd: [rɛχ]; verlede tyd: [χəˈrɛχ]
- teenwoordige tyd: رَِخْ ; verlede tyd: خِرَِخْ
- teenwoordige tyd: règ; verlede tyd: gerèg
- Regspreek, oordeel.
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor reg
- IPA: [reg], genitief: [reˈga], datief: [reˈge], akkusatief: [reˈgi], vokatief: [oˈreg]; meervoud: [regz], genitief: [reˈgas], datief: [reˈges], akkusatief: [reˈgis], vokatief: [oˈregz]
- Koning