reine
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Frans (fr)
| Enkelvoud | Meervoud | ||
|---|---|---|---|
| (sonder lidwoord) | (met lidwoord) | (sonder lidwoord) | (met lidwoord) |
| reine | la reine | reines | les reines |
Selfstandige naamwoord
Vroulik
Uitspraak:
Betekenisse:
- Koningin, regerende heerseres oor 'n monargie, koninkryk.
- Koningin, vrou van 'n koning.
- Koningin, op een na die vernaamste stuk in die skaakspel.
- Koningin, derde hoogste kaart in 'n pak speelkarte.
Sinonieme:
- 4. dame