rug
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| rug | rûe, rugge |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- رِوخْ , meervoud: رِوگِی , رِوئِی
Betekenisse:
- Agterste deel van die romp van mens of dier wat teenoor bors of buik lê.
Vertalings
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| rug | rûens, ruggens |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- رِوخْ , meervoud:
, رِوگِنْسْ
Betekenisse:
- Kim, boonste deel van 'n rant of berg.