samestelling
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| samestelling | samestellings, samestellinge |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
- IPA: [ˈsɑːməstɛləŋ], attributief: [ˈsɑːməstɛləŋs, ˈsɑːməstɛləŋə]
Met Arabiese letters:
- سَامِسْتَِلِڠْ , meervoud: سَامِسْتَِلِڠِی , سَامِسْتَِلِڠْسْ
Betekenisse:
- Handeling van saam te stel.
- Wat saamgestel is.
- Opbouing, konstruksie.
- Woord gevorm deur verbinding van twee of meer woorde.
- Verbinding.
- Tekstuur.
Vertalings
|
|

