selfs

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Bywoord
selfs

Bywoord

    Betekenisse

  1. Iets wat nie verwag is nie; dui uitsonderlikheid aan.
  2. En ook dit; iets ekstra of meer.

    Voorbeeldsinne

  1. Hy het selfs 'n medalje gewen.
  2. Ek het die vensters gewas en selfs die stoep gevee.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: even(en)
Nederlands: zelfs(nl)