sheet
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Engels (en)
Selfstandige naamwoord
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | sheet | sheets |
| Genitief |
Uitspraak:
- IPA: Suid-Afrikaans:, Brits:, Amerikaans: [ʃiːt], meervoud: [ʃiːts]
Betekenisse:
- Blad, 'n vel papier.
Sinonieme:
Afleiding:
- Van Latyns "scida".