sider

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Spring na: navigasie, soek

Inhoud

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  sider      

Open book 01.png Selfstandige naamwoord


Nuvola apps edu languages.png Uitspraak:

IPA: [ˈsidər]


Write.svg Met Arabiese letters:

سِیدِرْ


Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse:

Die generiese naam vir verskillende soorte sap en wyn wat van appels of pere gepers is.


Nuvola kdict glass.png Afleiding:

< Frans cidre, < Middellatyns sicera, < Grieks σίκερα (sikera) "sterk (bedwelmende) drank; appelwyn, sider", < Aramees שכר (šikar) "bier".


Nuvola apps noatun.png Sinonieme:

appelwyn


Gnome-globe.svg Vertalings




Noia 64 apps xeyes.png Meer informasie

Sien Wikipedia vir meer informasie oor sider
Persoonlike gereedskap