skaak

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

'n Bordspel vir twee spelers. Skaak word gespeel op 'n bord van 64 blokkies, waarop 32 stukke (16 per speler) om die beurt geskuif word. Die doel van die spel is om jou opponent se koning skaakmat te sit.

    Voorbeeldsinne

In die spel skaak word daar gesê dat 'n speler in skaak is, wanneer sy opponent dreig om met die volgende skuif sy koning te vat.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: chess(en), check(en)
Duits: Schach(de)
Japannees: チェス(ja)
Sien ook 将棋
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  skaak 
Verlede Tyd  ek   het geskaak        

Werkwoord

    Betekenisse

Kaap, steel, oorneem.


Tussenwerpsel
skaak

Tussenwerpsel

    Betekenisse

Word dikwels gesê deur 'n skaakspeler wanneer hy sy opponent in skaak sit.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: check(en)
Japannees: In 将棋 word só 'n tussenwerpsel nie gebruik nie.

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor skaak.