smelt
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Selfstandige werkwoord
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | smelt |
| Verlede Tyd | ek | het gesmelt |
| Verdere vervoegings: smelt (vervoeging) | ||
Betekenisse:
- Fase-verandering van 'n stof waar dit van 'n vaste stof na 'n vloeistof verander.
-
- Die ys het gesmelt en alles nat gemaak.