snags

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Snags skyn die maan.

Afrikaans (af)

Bywoord
snags

Woordafbreking

snags

Bywoord

    Betekenisse

Tydens die ure van die nag.

    Voorbeeldsinne

Snags skyn die maan.
Uile het skerp oë en jag veral snags.

    Antonieme

bedags

    Verwante woorde

nag, smiddags, saans, soggens

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: nighttime(en)
Nederlands: 's nachts(nl)