soen

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Liefdevolle soen.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  soen     soene    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  soentjie     soentjies  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Iemand of iets met die lippen aanraak; kus.

    Voorbeeldsinne

Sy gee hom 'n vet soen!

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: kiss(en)
Nederlands: zoen(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  soen 
Verlede Tyd  ek   het gesoen        

Werkwoord

    Betekenisse

Met die mond liefkoos; 'n kus gee.

    Voorbeeldsinne

Kom ons soen.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: kiss(en)
Nederlands: zoen(nl)