sokker

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Sokker word gespeel.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  sokker     —  

Woordafbreking

sok•ker

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(sport) 'n Spansport wat met 'n ronde bal tussen twee spanne van 11 spelers gespeel word; die gewildste sportsoort ter wêreld.

    Voorbeeldsinne

Die doel van sokker is om punte aan te teken deur die bal in die teenstanders se doelhok in te skop.

    Vertalings

  Vertalings:    sokker
Galicies: fútbol(gl)
Engels: football(en), association football(en)
Nederlands: voetbal(nl)
Spaans: fútbol(es)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor sokker.