somer
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| somer | somers |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- سُوَمِرْ , meervoud: سُوَمِرْسْ
Spelling tot 1909:
- sómer, meervoud: sómers
Betekenisse:
- Warmste jaargety tussen die lente en die herfs.
Vertalings
|
|