sommer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Bywoord
sommer

Bywoord

    Betekenisse

  1. Vir geen spesifieke rede nie.
  2. Maklik; vanself.
  3. Terselfdertyd; in die verbygaan.

    Voorbeeldsinne

  1. Sy het sommer begin huil.
  2. 'n Gekookte eier sal nie sommer breek as dit val nie.
  3. sommer vir jou boetie hy moet kom eet.

    Spreekwoorde

Sommer is/het nie rede nie, skilpad het nie vere, jakkals dra nie klere nie.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: just(en), with no reason(en)


Deens (da)

Enkelvoud Meervoud
Naamval Onbepaald Bepaald Onbepaald Bepaald
Nominatief sommer sommeren somre somrene  
Genitief sommers sommerens somres somrenes

Gemeenslagtig

Uitspraak

IPA: [ˈsɔmɐ], bepaald: [ˈsɔmɐɐn]; meervoud: [ˈsɔmʀə], bepaald: [ˈsɔmʀənə]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Somer