sous

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  sous     souse  

Woordafbreking

sous

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

'n Vloeistof wat vir die voorbereiding van voedsel gebruik of by 'n gereg bedien word.

    Spreekwoorde

«Die kool is nie die sous werd nie.»
Dis nie die moeite werd/koste werd nie.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sauce(en)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor sous.