steeds

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Bywoord
steeds

Bywoord

    Betekenisse

Voortdurend; iets wat gebeur en nog nie opgehou gebeur het nie.

    Voorbeeldsinne

Omdat jy die opmerking steeds herhaal, word ek kwaad.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: still(en)
Nederlands: steeds(nl)