stellende trap
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| stellende trap | stellende trappe |
Selfstandige naamwoordgroep
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- سْتَِلِنْدِی تْرَپْ , meervoud: سْتَِلِنْدِی تْرَپِی
Betekenisse:
- Die vorm wat 'n byvoeglike naamwoord het as dit nie die vergrotende of oortreffende trap vorm nie.

