ster
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| ster | sterre |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| {{{verkleinwoord}}} | {{{verkleinwoord meervoud}}} |
Betekenisse:
- 'n Massiewe hemelse voorwerp wat kernversmelting ondergaan as gevolg van die hoë temperatuur en druk aan sy binnekant, wat deur sy eie swaartekrag veroorsaak word.
- 'n Voorwerp wat vroeër só kernversmelting ondergaan het, maar waarin die kernversmeltingsproses geëindig het nadat sy versmeltbare brandstof opgeraak het.
- 'n Beroemde persoon, hoofsaaklik gebruik vir vermaaklikheidspersone.
- 'n Persoon wat besonder goed in iets is.