strek

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  strek 
Verlede Tyd  ek   het gestrek        

Woordafbreking

strek

Werkwoord

    Betekenisse

  1. Iets in lengte langer maak of rek.
  2. Oor 'n tydperk of afstand uitgerek.
  3. Dien; fungeer; geld.

    Voorbeeldsinne

  1. Voordat mens met enige fisiese aktiwiteit begin behoort mens eers op te warm en te strek.
  2. Die Stille Oseaan is die grootste oseaan ter wêreld, dit strek van die Noordpool tot die Suidpool tussen Noord- en Suid-Amerika in die ooste, en Asië en Oseanië in die weste.
  3. Sy gedrag strek hom tot eer.
    Bloedige hale en wonde strek tot getuienis dat Romeinse slawe gemartel is.

    Vertalings

  Vertalings:    strek
Engels: stretch(en)
Nederlands: strekken(nl)