stuur

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  stuur 
Verlede Tyd  ek   het gestuur        

Werkwoord

    Betekenisse

  1. Die rigting van 'n voertuig of vaartuig bepaal.
  2. Sorg dat iets of iemand 'n bepaalde doel of bestemming bereik.
  3. Die rigting waarin 'n voorwerp of situasie beweeg of ontwikkel.

    Voorbeeldsinne

  1. Die kaptein stuur die boot behendig rondom die hindernisse.
  2. Stuur 'n brief aan die hoof. Kan ek jou stuur om melk te gaan koop?
  3. Sy onverwagte koms stuur ons planne in die war. Die land stuur op ’n rampspoedige fiskale afgrond af.

    Spreekwoorde

  1. Iemand van bakboord na stuurboord stuur (iemand sonder doel rond en bont stuur).

    Vertalings

  Vertalings:    stuur
Engels: send(en), direct(en), steer(en)
Nederlands: sturen(nl)
'n Fiets se stuur.
Enkelvoud Meervoud
  stuur     sture  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. 'n Hulpmiddel waarmee die bestuurder rigting aan 'n voertuig gee.
  2. Beheer hê.

    Voorbeeldsinne

  1. Hou die stuur styf vas, anders gaan jy val.
  2. Hy is aan die stuur van sake.

    Vertalings

  Vertalings:    stuur
Engels: wheel(en), steering wheel(en)
Fins: ohjauspyörä(fi), ratti(fi)
Nederlands: stuur(nl)