swine

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Engels (en)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord swine swines

Uitspraak

IPA:
Suid-Afrikaans: [swaːn], meervoud: [swaːnz]
Brits: [swʌɪ̯n], meervoud: [swʌɪ̯nz]
Amerikaans: [swaɪ̯n], meervoud: [swaɪ̯nz]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Vark, 'n nie-herkouende soogdier met gesplete hoef.
  2. (figuurlik) Vark, 'n morsige, vuil persoon.

    Sinonieme

1. pig, hog