taalkunde
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
taalkunde
Uitspraak:
- IPA: [tɑːɫkœndə]
Betekenisse:
- 1. Wetenskaplike bestudering van taal.
- 2. Bestudering van die grammatika van taal.