tafel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
  tafel     tafels  

    Betekenisse

  1. Meubelstuk bestaande uit 'n blad wat deur pote gelig is, sodat iemand daarop kan werk, eet, ens. sonder om op die grond te moet sit of te buk.

    Verwante woorde

  1. Watertafel
  Vertalings:    tafel
Engels: table(en)
Esperanto: tablo(eo)
Duits: Tisch(de)