teenoorgestelde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  teenoorgestelde     teenoorgesteldes  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. wat die teendeel van iets verteenwoordig

    Voorbeeldsinne

  1. Klein is die teenoorgestelde van groot

    Sinonieme

Antoniem