tempel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die Tempel van Hephaistos in Athene, Griekeland.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  tempel     tempels    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  tempeltjie     tempeltjies  

Etimologie

Van die Latynse woord 'templum'.

Woordafbreking

tem•pel

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(religie) 'n Gebou vir godsverering.

    Voorbeeldsinne

Die vorm en funksie van ’n tempel verskil grootliks van geloof tot geloof, maar dit word gewoonlik beskou as die "huis" van een of meer gode.

    Vertalings

  Vertalings:    tempel
Engels: temple(en), church(en)
Nederlands: tempel(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor tempel.