term

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  term     terme    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  termpie     termpies  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. 'n Woord of uitdrukking met 'n bepaalde betekenis; vakwoord.
  2. Elk van die getalle in 'n wiskundige ry.

    Voorbeeldsinne

  1. Die Ystergordyn is 'n Westerse term wat deur Winston Churchill gewild gemaak is.
  2. Die elemente van die ry is die terme van die ry.

    Vertalings

  Vertalings:   
Duits: Terminus(de) m
Engels: term(en)
Frans: terme(fr) m
Fries (Westerlauwers-): term(fy) g
Nederlands: term(nl) m
Pools: termin(pl) m
Spaans: término(es) m


Fries (Westerlauwers-) (fy)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord term g 1, 2: termen
1: terms 
Verkleinwoord termke termkes

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Derm
  2. Term

    Voorbeeldsinne

«Amber is in guod út de terms fan de potfisk.»
Amber is 'n stof uit die derms van die potvis.
«De betsjutting fan dy term wit net elkenien.»
Die betekenis van daardie term ken nie elkeen nie.