terra

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Spring na: navigasie, soek

Inhoud

Interlingua (ia)

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
  terra     terras  

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak:

IPA: [ˈterːa], meervoud: [ˈterːas]

Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse:

  1. Aarde, die planeet waarop ons lewe.
  2. Aarde, vaste grondoppervlakte.
  3. Aarde, grond.

Italiaans (it)

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) (met lidwoord) (sonder lidwoord) (met lidwoord)
  terra   la terra   terre   le terre

Vroulik

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak:

IPA: [ˈtɛrːa], bepaald: [laˈtɛrːa]; meervoud: [ˈtɛrːe], bepaald: [leˈtɛrːe]

Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse:

  1. Aarde, die planeet waarop ons lewe.
  2. Aarde, vaste grondoppervlakte.
  3. Aarde, grond.
  4. Land, gedeelte van die aarde wat nie met water bedek is nie.
  5. Land, beboude deel van die aardoppervlak, akkergrond wat verbou word; ook stuk grond waarop geplant of gesaai word.

Katalaans (ca)

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) (met lidwoord) (sonder lidwoord) (met lidwoord)
  terra   la terra   terres   les terres

Vroulik

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak:

IPA: [ˈtɛrə], bepaald: [ləˈtɛrə]; meervoud: [ˈtɛrəs], (voor klinker, "b", "d", "g", "j", "l", "m", "n", "r", "v" en "z":) [ˈtɛrəz]; bepaald: [ləsˈtɛrəs], (voor klinker, "b", "d", "g", "j", "l", "m", "n", "r", "v" en "z":) [ləsˈtɛrəz]

Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse:

  1. Aarde, die planeet waarop ons lewe.
  2. Aarde, vaste grondoppervlakte.
  3. Aarde, grond.
  4. Land, gedeelte van die aarde wat nie met water bedek is nie.

Latyns (la)

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief terra terrae
Genitief terrae terrārum
Datief terrae terrīs
Akkusatief terram terrās
Vokatief terra terrae
Ablatief terrā terrīs

Vroulik

Crystal Clear app fonts.png Met klassieke Latynse letters:

TERRA, meervoud: TERRAE

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak:

IPA:
klassieke Latyn: [ˈtɛrːa], genitief: [ˈtɛrːaɪ̯], akkusatief: [ˈtɛrːã(m)], ablatief: [ˈtɛrːaː]; meervoud: [ˈtɛrːaɪ̯], genitief: [tɛ'rːaːrʊ̃(m)], datief: [ˈtɛrːiːs], akkusatief: [ˈtɛrːaːs]

Afrikaanse Kerklatyn: [ˈtɛrɑ], genitief: [ˈtɛreː], akkusatief: [ˈtɛrɑm], ablatief: [ˈtɛrɑ]; meervoud: [ˈtɛreː], genitief: [tɛ'rɑːrœm], datief: [ˈtɛris], akkusatief: [ˈtɛrɑs]

Italiaanse Kerklatyn: [ˈterːa], genitief: [ˈterːe], akkusatief: [ˈterːam], ablatief: [ˈterːa]; meervoud: [ˈterːe], genitief: [te'rːaːrum], datief: [ˈterːis], akkusatief: [ˈterːas]

Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse:

  1. Aarde, die planeet waarop ons lewe.
  2. Aarde, vaste grondoppervlakte.
  3. Aarde, grond.
  4. Land, gedeelte van die aarde wat nie met water bedek is nie.
  5. Land, beboude deel van die aardoppervlak, akkergrond wat verbou word; ook stuk grond waarop geplant of gesaai word.
  6. Land, ryk of staat.

Nuvola apps noatun.png Sinonieme:

1. orbis

Portugees (pt)

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
  terra     terras  

Vroulik

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak:

IPA: Europees: [ˈtɛʀɐ], meervoud: [ˈtɛʀɐʃ], (voor klinker:) [ˈtɛʀɐz], (voor "b", "d", "g", "l", "m", "n", "r", "v" en "z":) [ˈtɛʀɐʒ]
Brasiliaans: [ˈtɛhɐ], meervoud: [ˈtɛhɐs], (voor klinker, "b", "d", "g", "l", "m", "n", "r", "v" en "z":) [ˈtɛhɐz]

Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse:

  1. Aarde, die planeet waarop ons lewe.
  2. Aarde, vaste grondoppervlakte.
  3. Aarde, grond.

Persoonlike gereedskap