terre

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Spring na: navigasie, soek

Inhoud

Frans (fr)

Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) (met lidwoord) (sonder lidwoord) (met lidwoord)
  terre   la terre   terres   les terres

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

Vroulik

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak:

IPA: [ˈtɛːʀə], bepaald: [laˈtɛːʀə]; meervoud: [ˈtɛːʀə], bepaald: [leˈtɛːʀə]

Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse:

  1. Aarde, die planeet waarop ons lewe.
  2. Aarde, vaste grondoppervlakte.
  3. Aarde, grond.
  4. Land, gedeelte van die aarde wat nie met water bedek is nie.
  5. Land, beboude deel van die aardoppervlak, akkergrond wat verbou word; ook stuk grond waarop geplant of gesaai word.

Interlingue (ie)

Enkelvoud Meervoud
  terre     terres  

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak:

IPA: [ˈtɛre], meervoud: [ˈtɛrɛs]

Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse:

  1. Aarde, die planeet waarop ons lewe.
  2. Aarde, vaste grondoppervlakte.
  3. Aarde, grond.
  4. Land, gedeelte van die aarde wat nie met water bedek is nie.
  5. Land, beboude deel van die aardoppervlak, akkergrond wat verbou word; ook stuk grond waarop geplant of gesaai word.

Persoonlike gereedskap
Naamruimtes

Variante
Besigtigings
Aksies
Navigasie
Gereedskap
Ander tale