terug

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Bywoord
terug

Bywoord

    Betekenisse

  1. Agteruit of weer na die plek van oorsprong beweeg.
  2. Verlede.

    Voorbeeldsinne

  1. Staan terug! Sit die bak terug waar jy dit gekry het.
  2. Ek het drie weke terug laas 'n e-pos van haar ontvang.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: back(en), ago(en)
Nederlands: terug(nl)