transkripsie
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| transkripsie | transkripsies |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- تْرَنْسْكْرِپْسِي , meervoud: تْرَنْسْكْرِپْسِیسْ
Betekenisse:
- 1. Weergawe van tekens of letters uit een skryfstelsel in die van 'n ander.
- 2. Oorskrywing, afskrif.
- 3. (Mus.:) Oorsetting van 'n musiekstuk vir 'n ander instrument.
Sinonieme:
Vertalings
|
|

