tuiste
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| tuiste | tuistes |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- تَُیْسْتِی , meervoud: تَُیْسْتِسْ
Betekenisse:
- (Vaste) verblyfplek, huis of plek waar 'n mens woon.
- Vaderland.