tussenwerpsel
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| tussenwerpsel | tussenwerpsels |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- تِوسِنْڤَِرْپْسِلْ , meervoud: تِوسِنْڤَِرْپْسِلْسْ
Betekenisse:
- Wat tussengewerp word.
- Bepaalde woordsoort wat losstaan van die sinsverband, soos uitroepe, versugtinge, ens.
- Onderbreking by 'n toespraak of gesprek.
Sinonieme:
Vertalings
|
Nederlands (nl)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | tussenwerpsel | tussenwerpsels |
| Genitief (verouder) |
||
| Datief (verouder) |
||
| Akkusatief (verouder) |
||
| Verkleinwoord |
Selfstandige naamwoord
Onsydig
Uitspraak:
- IPA: [ˈtʏsənʋɛrəpsəɫ, ˈtʏsəʋɛrəpsəɫ, ˈtʏsənʋɛrpsəɫ, ˈtʏsəʋɛrpsəɫ], meervoud: [ˈtʏsənʋɛrəpsəɫs, ˈtʏsəʋɛrəpsəɫs, ˈtʏsənʋɛrpsəɫs, ˈtʏsəʋɛrpsəɫs]
Betekenisse:
- Wat tussengewerp word.
- Bepaalde woordsoort wat losstaan van die sinsverband, soos uitroepe, versugtinge, ens.
- Onderbreking by 'n toespraak of gesprek.
Sinonieme:
- 2. interjectie
Vertalings
|