tweede naamval
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoordgroep
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| tweede naamval | tweede naamvalle |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- تْڤَِیدِی نَامْ فَلْ , meervoud: تْڤَِیدِی نَامْ فَلِی
Spelling tot 1909:
- twéde naamfal, twé-de naamfal; meervoud: twéde naamfalle, twé-de naamfalle
Betekenisse:
- Dié vorm van 'n woord in flektierende tale, waardeur 'n besitting aangedui word.
Sinonieme:
Vertalings
|
Nederlands (nl)
Selfstandige naamwoordgroep
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | tweede naamval | tweede naamvallen |
| Genitief (verouder) |
tweeden naamvals | tweeder naamvallen |
| tweede naamval | tweeden naamvallen | |
| Akkusatief (verouder) |
tweede naamval | tweede naamvallen |
| Verkleinwoord |
Manlik
Uitspraak:
- IPA:
- Nederlands: [ˈtʋeːdə ˈnaːmv̊ɑɫ, ˈtʋeɪ̯də ˈnaːmv̊ɑɫ], meervoud: [ˈtʋeːdə ˈnaːmv̊ɑlə(n), ˈtʋeɪ̯də ˈnaːmv̊ɑlə(n)]
- Belgies: [ˈtβeːdə ˈnaːmv̊ɑɫ], meervoud: [ˈtβeːdə ˈnaːmv̊ɑlə(n)]