u
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Tweede persoon | ||||
|---|---|---|---|---|
| Enkelvoud vertroulik |
Enkelvoud beleef |
Meervoud vertroulik |
Meervoud beleef |
|
| Onderwerpsvorm | jy | u | julle | u |
| Voorwerpsvorm | jou | u | julle | u |
| Verdere vorms: Afrikaanse persoonlike voornaamwoorde | ||||
Persoonlike voornaamwoord
Uitspraak:
- IPA: [ɨ]
Met Arabiese letters:
- اُي
Betekenisse:
- Onderwerpsvorm van die persoonlike voornaamwoord van die tweede persoon enkelvoud en meervoud, beleefdheidsvorm.
Vertalings
Afrikaans (af)
| Tweede persoon | ||||
|---|---|---|---|---|
| Enkelvoud vertroulik |
Enkelvoud beleef |
Meervoud vertroulik |
Meervoud beleef |
|
| Onderwerpsvorm | jy | u | julle | u |
| Voorwerpsvorm | jou | u | julle | u |
| Verdere vorms: Afrikaanse persoonlike voornaamwoorde | ||||
Persoonlike voornaamwoord
Uitspraak:
- IPA: [ɨ]
Met Arabiese letters:
- اُي
Betekenisse:
- Voorwerpsvorm van die persoonlike voornaamwoord van die tweede persoon enkelvoud en meervoud, beleefdheidsvorm.
Vertalings