Gebruiker:Caligari

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Caligari

Ek is administrateur van die Duitse Wikiwoordeboek en het daarom nie onbeperkte tyd om my uitgebreid met die Afrikaanse Wikiwoordeboek besig te hou nie. Ek sal hier hoofsaaklik aanvullings doen en miskien ook een of ander inskrywing daarstel.
Ek sien na vrugbare samewerking uit.
Indien u vrae het of om ander redes met my wil kontak opneem, is my besprekingsblad tot u beskikking. In dringende gevalle kan u via my Duitse besprekingsblad kontakt opneem.