vel
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
vel | velle |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
velletjie | velletjies |
Uitspraak
-
(lêer)
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (biologie) 'n Uitwendige orgaan wat die grootste deel van 'n dier se liggaam bedek
- Wat iets soos 1) bedek
Voorbeeldsinne
- Die Eucerin AtoControl reeks bied verligting vir kinders se droë velletjies en restoreer die vel se sperfunksie wat verhoed dat ekseem weer opvlam.[1]
- Druk wors uit velletjie uit en meng alles saam.[2]
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | vel |
Verlede Tyd | ek | het gevel |
Teenwoordige deelwoord | vellend |
Werkwoord
- (kousatief) Doen val, omhak
- Iets besluit en dit aankondig
Voorbeeldsinne
- Gevelde bome word op die bosvloer laat verrot of verbrand, wat meer emissies tot gevolg het.[3]
- Moenie oor iemand se optrede 'n oordeel vel voordat jy al die feite gesien of gehoor het nie.[4]
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor vel.