venster
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
venster | vensters |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
venstertjie | venstertjies |
Etimologie
- Van Latyn fenestra
Uitspraak
-
(lêer)
Woordafbreking
- ven•ster
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Opening in 'n muur wat met 'n deursigtige of deurskynende materiaal, soos glas, bedek is
Voorbeeldsinne
- Hy gaan voor 'n venstertjie sit om die oomblik af te wag waarop hy met sy lief kon praat.[1]
Vertalings
Vertalings: venster | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor venster.