veral

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Bywoord
veral

Bywoord

    Betekenisse

In die besonder; vernaamlik; bowenal.

    Voorbeeldsinne

Ek hou veral van die wikiwoordeboek.

    Sinonieme

hoofsaaklik

    Vertalings

  Vertalings:    veral
Engels especially(en), particularly(en)
Nederlands voornamelijk(nl)