verbuie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Spring na: navigasie, soek

Afrikaans (af)

Open book 01.png Selfstandige werkwoord

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd ek {{{1}}}
Verlede Tyd ek het {{{2}}}
Verdere vervoegings: verbuie (vervoeging)




Nuvola apps edu languages.png Uitspraak:

IPA: onbepaalde wys: [fərˈbœʏ̯jə]; verlede deelwoord: [fərˈbœʏ̯jə]


Write.svg Met Arabiese letters:

onbepaalde wys: فِرْبُیِّی ; verlede deelwoord: فِرْبُیِّی


Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse:

1. Anders buig; verkeerd buig.
2. Die uitgange van woorde verander om getal, naamval en dergelike meer aan te dui.


Nuvola apps noatun.png Wisselvorme:

verbuig


Nuvola apps noatun.png Sinonieme:

2. deklineer


Gnome-globe.svg Vertalings