verbuig
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Selfstandige werkwoord
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | {{{1}}} |
| Verlede Tyd | ek | het {{{2}}} |
| Verdere vervoegings: verbuig (vervoeging) | ||
Uitspraak:
- IPA: onbepaalde wys: [fərˈbœʏ̯x]; verlede deelwoord: [fərˈbœʏ̯x]
Met Arabiese letters:
- onbepaalde wys: فِرْبُیْخْ ; verlede deelwoord: فِرْبُیْخْ
Betekenisse:
- 1. Anders buig; verkeerd buig.
- 2. Die uitgange van woorde verander om getal, naamval en dergelike meer aan te dui.
Wisselvorme:
Sinonieme:
- 2. deklineer