vergrotende trap
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vergrotende trap | vergrotende trappe |
Selfstandige naamwoordgroep
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- فِرْخْرُوَتِنْدِی تْرَپْ , meervoud: فِرْخْرُوَتِنْدِی تْرَپِی
Betekenisse:
- Die vorm wat 'n byvoeglike naamwoord aanneem as dit in 'n vergelyking gebruik word.
Sinonieme:
Vertalings
|