verlede deelwoord
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| verlede deelwoord | verlede deelwoorde |
Selfstandige naamwoordgroep
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- فِرْلَِیدِی دَِیلْڤُوَرْدْ , meervoud: فِرْلَِیدِی دَِیلْڤُوَرْدِی
Betekenisse:
- Vorm van die werkwoord wat gebruik word om die voltooide tyd te vorm.